Release date: 22/09/2024
Title: Pikkewyne (Remix)
Artist: Mega, Chakie
Featuring: Meneer Cee, Naiidy, Jaymusic
Author: Heinrich Kajele & Dalmain Cochraine Jr
Composer: Heinrich Kajele
Copyright Owner: SlaughterHouze
ISRC Code: DGA092499180
#

Lyrics:

[Verse 1]
Ohhhh jinne my lewe (tog)
Skeer my klere
Los my moue
Vir die koue

Ohhhh jinne my lewe (tog)
Skeer my klere (asseblief)
Los my moue
Vir die koue

Ohhhh jinne my lewe
Skeer my klere
Los my moue
Vir die koue

Ajiki bum bum
A-jiki-bum-bum
Ajiki bum bum
A-jiki-bum bum
Ajiki bum bum
A-jiki-bum bum

(Dankie Chakie… Asambe man)
Sit die ding innie lug
Kan jy ooit, vang
Oh sit die ding innie lug
Man vang man staan

Sit die ding innie lug
Kan jy ooit, vang
Oh sit die ding innie lug
Man vang man staan

Jou pace moet bewys
Djulle Bly net lui
Nou sal julle… Haaak
Of sal ons gly

Jou pace moet bewys
Djulle Bly net lui
Nou sal julle… Haaak
Of sal ons gly

[Bridge + Verse 2]

Hulle Se Al in jou dinges
So Se my Waars die kinders
Van Almal hier kom soek a key a key
En nous it amper binne
Sy Se my sys a singer
Die mic is hier oooh jinne
Oom Cee oh please I’m on my knees kom puk my asit in is


Ek soek a bietjie van daai rum in my koppie
gooi jou uit
Net a Henny for your Body you got me lemme wys
If you want it then you better not stop me, Baby wait
I got you in your place
Die hond is innie wyk

Ek soek a bietjie van daai rum in my koppie
gooi jou uit
Net a Henny for your Body you got me lemme wys
If you want it then you better not stop me, Baby wait
I got you in your place
Die hond is innie wyk
(Okay)

(Pikkewyne!!!!!)
Pikkewyne Pikkewyne!
Skatebolle jys myne
Daar ver in die duine
Bly jy net myne

Pikkewyne Pikkewyne!
Skatebolle jys myne
Daar ver in die duine
Bly jy net myne

Pikkewyne-Pikke
Pikkewyne-Pik
Pikkewyne-Pikke
Pikkewyne-Pik

Pikkewyne Pikkewyne Bly jy net myne
Net myne
Net myne
Bly jy net myne
Julle sal net lis

(Asambe man)
(Kyk hier die numbers is next level)

Sit die ding innie lug
Kan jy ooit, vang
Oh sit die ding innie lug
Man vang man staan

Sit die ding innie lug
Kan jy ooit, vang
Oh sit die ding innie lug
Man vang man staan

Jou pace moet bewys
Djulle Bly net lui
Nou sal julle… Haaak
Of sal ons gly

Jou pace moet bewys
Djulle Bly net lui
Nou sal julle… Haaak
Of sal ons gly

[Outro]
Jy ken
En ek ken
As die man kom staan
Dan die ding is aan
Ek ken
En jy ken
As die man kom staan
Dan die ding is aan

Kürzlich gehört von

0 Bemerkungen
    Keine Kommentare gefunden

:: / ::
::
/ ::

Warteschlange